Judges 8:34 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) En die kinders van Israel het nie aan die HERE hulle God gedink nie, wat hulle verlos het uit die hand van al hulle vyande van alle kante.
Afrikaans (NLV) 2011 Hulle het die Here hulle God, wat hulle uit die mag van al hulle vyande rondom hulle gered het, net so gelos.
Afrikaans 1933/1953 En die kinders van Israel het nie gedink aan die HERE hulle God wat hulle uit die hand van al hul vyande rondom gered het nie.
Afrikaans 1983 en die Here hulle God vergeet deur wie hulle gered is uit die mag van hulle vyande rondom hulle.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Die Israeliete het nie meer gedink aan die Here hulle God wat hulle gered het uit die hand van al hulle vyande rondom hulle nie.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Ja, die Israeliete het nie hulle God die Here onthou nie, die God wat hulle gered het van hulle vyande wat rondom hulle gewoon het.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Hulle het heeltemal van die Here hulle God, wat hulle van hulle vyande verlos het, vergeet.