Judges 8:33 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | En net toe Gideon gesterf het, het die kinders van Israel omgedraai en agter die Baäls aan gehoereer en Baäl-Berit hulle god gemaak. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Gideon was skaars dood of die Israeliete het weer na die Baäls toe teruggegaan. Hulle het Baäl-Berit hulle god gemaak. |
| Afrikaans 1933/1953 | Maar net toe G¡deon dood was, het die kinders van Israel weer die Baäls agternagehoereer en van Baäl-Ber¡t vir hulle 'n god gemaak. |
| Afrikaans 1983 | Na Gideon se dood het die Israeliete weer die Baäls begin vereer. Hulle het vir Baäl-Berit as god aanvaar |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Maar net nadat Gideon dood is, het die Israeliete weer agter die Baäls aan gehoereer. Hulle het Baäl-Berit hulle god gemaak. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Nadat Gideon gesterf het, het die Israeliete weer ontrou geword aan die Here en hulle het die Baäls gedien. Hulle het Baäl-Berit gekies om hulle god te wees. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Na Gideon se dood het die Israeliete weer die Baäls begin dien. Hulle het Baäl-Berit hulle hoofgod gemaak. |