Judges 8:32 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | En Gideon, die seun van Joas, het gesterwe in 'n goeie ouderdom en is begrawe in die graf van sy vader Joas, in Ofra van die Abiësriete. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Gideon, die seun van Joas, het ’n hoë ouderdom behaal. Hy is dood en in Ofra in die graf van sy pa, Joas die Abiësriet, begrawe. |
| Afrikaans 1933/1953 | En G¡deon, die seun van Joas, het gesterf in goeie ouderdom en is begrawe in die graf van sy vader Joas, in Ofra van die Abiësriete. |
| Afrikaans 1983 | Gideon seun van Joas is op hoë ouderdom oorlede, en hy is in Ofra begrawe in die graf van sy pa Joas die Abiësriet. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Gideon, seun van Joas, het op 'n hoë ouderdom gesterf. Hy is in die graf van Joas, sy vader, begrawe in Ofra, wat aan die familie van Abiëser behoort. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Gideon was oud toe hy gesterf het. Hulle het hom begrawe in sy pa Joas se graf in Ofra waar die familie Abiëser gewoon het. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Gideon was al baie oud toe hy dood is. Hy is in sy pa, Joas die Abiësriet, se graf in Ofra begrawe. |