Judges 8:31 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) En sy byvrou wat in Sigem was, sy het ook vir hom 'n seun gebaar, wie se naam hy Abiméleg genoem het.
Afrikaans (NLV) 2011 Sy byvrou in Sigem het ook vir hom ’n seun gegee. Sy naam was Abimelek.
Afrikaans 1933/1953 En sy byvrou wat in Sigem was, het ook vir hom 'n seun gebaar, en hy het hom die naam Abim,leg gegee.
Afrikaans 1983 Ook sy byvrou uit Sigem het vir hom 'n seun in die wêreld gebring. Sy naam was Abimelek.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Ook sy byvrou wat in Sigem was, het vir hom 'n seun in die wêreld gebring, en hy het hom Abimeleg genoem.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Hy het ook 'n seun gehad by sy byvrou in Sigem, en hy het die seun Abimelek genoem.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Hy het ook ’n seun by sy byvrou in Sigem gehad. Sy naam was Abimelek.