Judges 8:29 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) En Jerubbaäl, die seun van Joas, het gegaan en in sy huis gaan woon.
Afrikaans (NLV) 2011 Jerubbaäl, die seun van Joas, het ná die oorlog teen Midian teruggegaan na sy huis toe.
Afrikaans 1933/1953 En Jerubbaäl, die seun van Joas, het in sy huis gaan woon.
Afrikaans 1983 Jerubbaäl seun van Joas het na die oorlog teen Midian in sy huis gaan woon.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Jerubbaäl, seun van Joas, het in sy eie huis gaan woon.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Gideon het in sy huis gaan woon.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Gideon seun van Joas is ná die oorlog terug huis toe.