Judges 8:23 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Toe sê Gideon vir hulle: Ek sal nie oor julle heers nie, en my seun sal nie oor julle heers nie; die HERE sal oor julle heers.
Afrikaans (NLV) 2011 Maar hy het vir hulle gesê: “Nie ek of my seun sal oor julle regeer nie. Die Here self is julle koning.”
Afrikaans 1933/1953 Maar G¡deon antwoord hulle: Ek wil nie oor julle heers nie, en ook my seun mag nie oor julle heers nie: die HERE sal oor julle heers.
Afrikaans 1983 Maar hy sê vir hulle: “Ek kan nie oor julle regeer nie, ook nie my nageslag nie. Die Here regeer oor julle.”
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Maar Gideon het hulle geantwoord: “Dit is nie ek wat oor julle sal heers nie, en my seun sal ook nie oor julle heers nie. Die Here alleen heers oor julle. ”
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Maar Gideon het vir hulle gesê: “Ek sal nie oor julle regeer nie, en my seun sal ook nie oor julle regeer nie. Die Here sal oor julle regeer.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Maar Gideon het gesê: “Nie ek of my nageslag kan oor julle regeer nie, net die Here regeer oor julle!