Judges 8:17 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) En hy het die toring van Pnuel afgebreek en die manne van die stad gedood.
Afrikaans (NLV) 2011 Hy het ook die toring van Pniël afgebreek en die mans van die stad doodgemaak.
Afrikaans 1933/1953 En die toring van Pnuel het hy omgegooi en die manne van die stad gedood.
Afrikaans 1983 Hy het ook die toring van Pniël platgeslaan en die mense van die stad doodgemaak.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Die toring van Pniël het hy afgebreek en die manne van die dorp doodgemaak.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Hy het ook die toring van Pniël omgegooi en hy het die mans van die stad doodgemaak.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Hy het ook die wagtoring van Pniël platgeslaan en al die mans van die stad doodgemaak.