Judges 8:13 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | En Gideon, die seun van Joas, het van die geveg af teruggekeer voordat die son op was, |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Gideon, die seun van Joas, het toe met die Gerespas van die geveg af teruggekom. |
| Afrikaans 1933/1953 | En toe G¡deon, die seun van Joas, terugkom uit die geveg, van die nek Heres af, |
| Afrikaans 1983 | Gideon seun van Joas is toe van die slagveld af terug oor Gerespas. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Terwyl Gideon, seun van Joas, oor die Gereshoogte teruggekeer het van die geveg, |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Gideon het van die oorlog teruggekom oor die Geres-pas. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Op pad terug van die slagveld af het Gideon deur die pas by Geres gegaan. |