Judges 7:6 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | En die getal van die wat gelek het en hul hand op hul mond gelê het, was drie honderd man; maar al die res van die volk het op hul knieë gebuig om water te drink. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Daar was 300 wat die water met hulle hand geskep het om te drink. Al die ander het afgebuk om te drink. |
| Afrikaans 1933/1953 | En die aantal van die wat gelek het met hul hand na hul mond toe, was drie honderd man; en al die ander manskappe het op hulle knieë vooroor gebuig om water te drink. |
| Afrikaans 1983 | Drie honderd het die water met die hand opgeskep. Die res het gekniel om te drink. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Die getal manne wat opgelek het, was driehonderd; al die ander manskappe het op hulle knieë afgesak om water te drink. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Daar was 300 manne wat die water met hulle hande opgeskep het. Al die ander manne het gekniel om water te drink. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Drie honderd soldate het die water met hulle hande uitgeskep en so gedrink. Die res van hulle het op hulle knieë gaan staan om te drink. |