Judges 7:23 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | En die manne van Israel het bymekaargekom uit Náftali en uit Aser en uit die hele Manasse, en hulle het die Midianiete agternagejaag. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Gideon het elke man uit Naftali, Aser en die hele Manasse opgeroep. Hulle het die Midianiete agtervolg. |
| Afrikaans 1933/1953 | En die manskappe van Israel uit N ftali en uit Aser en uit die hele Manasse is opgeroep, en hulle het die Midianiete agternagejaag. |
| Afrikaans 1983 | Die Israeliete uit Naftali, Aser en die hele Manasse is toe opgeroep om die Midianiete te agtervolg. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Die manskappe van Israel is uit Naftali, Aser en die hele Manasse opgeroep. Hulle het die Midianiete agternagesit. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Gideon het nog Israeliete laat roep uit die Naftali-stam en die Aser-stam en uit die hele Manasse-stam. Hulle het gekom en hulle het die Midianiete gevolg en gejaag. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Gideon het die soldate van die stamme Naftali en Aser en die hele Manassestam opgeroep om die vlugtende Midianiete te agtervolg. |