Judges 6:9 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | En Ek het jou gered uit die hand van die Egiptenaars en uit die hand van almal wat jou verdruk het, en Ek het hulle voor jou uit verdryf en hulle land aan jou gegee; |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Ek het julle gered uit die hand van Egipte en hulle wat julle onderdruk het. Ek het hulle voor julle uit verdryf en Ek het hulle land vir julle gegee. |
| Afrikaans 1933/1953 | en julle gered uit die hand van die Egiptenaars en uit die hand van al julle verdrukkers en hulle voor julle uit verdrywe en hulle land aan julle gegee. |
| Afrikaans 1983 | Ek het julle gered uit die mag van Egipte en van almal deur wie julle verdruk is. Ek het hulle laat plek maak vir julle en Ek het hulle land vir julle gegee. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Ek het julle gered uit die hand van die Egiptenare en van almal wat julle mishandel. Ek het hulle voor julle uitgedryf en hulle land vir julle gegee. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Ek het julle gered van die Egiptenaars en van almal in hierdie land wat vir julle laat swaarkry het. Ek het hierdie mense weggejaag sodat julle plek kon kry om te woon, Ek het hulle land vir julle gegee. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Ek het julle uit die mag van die Egiptenaars verlos en julle vrygemaak van al die volke wat julle in hierdie land verdruk het. Ek het hulle voor julle uit weggejaag en hulle land vir julle gegee. |