Judges 6:7 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | En toe die kinders van Israel die HERE aanroep vanweë die Midianiete, |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Toe die Israeliete vanweë die Midianiete so by die Here begin soebat om hulle te help, |
| Afrikaans 1933/1953 | En toe die kinders van Israel die HERE aanroep vanweë die Midianiete, |
| Afrikaans 1983 | Toe hulle tot die Here roep om hulp teen die Midianiete, |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Toe die Israeliete na die Here om hulp roep oor die Midianiete, |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Toe hulle dit gedoen het, |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Toe hulle by die Here hulp teen die Midianiete soek, |