Judges 6:40 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) En God het daardie nag so gedoen, want dit was droog op die vlies alleen, en daar was dou op die hele grond.
Afrikaans (NLV) 2011 God het dit daardie nag net so laat gebeur. Die wol was droog, maar die grond rondom was vol dou.
Afrikaans 1933/1953 En die HERE het daardie nag so gedoen: op die vlies alleen was dit droog, maar oral op die grond was daar dou.
Afrikaans 1983 Daardie nag het God dit so laat gebeur: net die wol was droog en oral op die grond was daar dou.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) God het dit daardie nag so gedoen: Dit was net op die vag droog, terwyl daar oral op die grond dou was.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) God het dit daardie nag so gedoen. Die wol was droog, en daar was dou op die grond.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Daardie nag het God gedoen wat Gideon gevra het. Die volgende môre was die mat kurkdroog, maar die grond was nat gedou.