Judges 6:34 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Maar die Gees van die HERE het oor Gídeon gekom, en hy het op die basuin geblaas; en Abiëser is agter hom versamel. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Die Gees van die Here het oor Gideon gekom. Hy het op die ramshoring die oproep vir oorlog geblaas en die Abiësriete opgeroep om hom te volg. |
| Afrikaans 1933/1953 | En die Gees van die HERE het G¡deon vervul; en hy het op die ramshoring geblaas, en die Abiësriete is agter hom aan opgeroep. |
| Afrikaans 1983 | Die Gees van die Here het vir Gideon in besit geneem, en hy het die ramshoring geblaas en die Abiësriete opgeroep om hom te volg. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Die Gees van die Here het van Gideon besit geneem; hy het op die •ramshoring geblaas, en die familie van Abiëser is opgeroep om hom te volg. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Toe het die Gees van die Here in Gideon gekom. Hy het die ramshoring geblaas en die familie Abiëser geroep om saam met hom te kom en hom te help. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Die Gees van die Here het oor Gideon gekom. Hy het die trompet laat blaas om die Abiësriete vir die oorlog op te roep. |