Judges 6:33 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Toe het al die Midianiete en Amalekiete en die kinders van die Ooste bymekaargekom, en hulle het oorgetrek en laer opgeslaan in die dal van Jísreël. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Kort daarna het al die magte van Midian, Amalek en die ander mense uit die ooste ’n alliansie teen Israel gevorm. Hulle het deur die Jordaanrivier getrek en gaan kamp opslaan in die Jisreëlvlakte. |
| Afrikaans 1933/1953 | Toe het al die Midianiete en Amalekiete en die kinders van die Ooste aanmekaargesluit en deurgetrek en in die laagte van J¡sreël laer opgeslaan. |
| Afrikaans 1983 | In daardie tyd het die hele Midian en Amalek saam met ander mense uit die ooste bymekaargekom en deur die Jordaanrivier getrek. Hulle het in die Jisreëlvlakte kamp opgeslaan. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Al die Midianiete, die Amalekiete en mense uit die ooste het intussen hulle magte saamgesnoer, die grens oorgesteek en kamp opgeslaan in die Jisreëlvlakte. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Al die Midianiete en die Amalekiete en die Oosmense het bymekaargekom en oor die Jordaan-rivier gegaan. Hulle het hulle tente opgeslaan in die Jisreël-vallei. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Kort daarna het die Midianiete, die Amalekiete en die mense van die ooste ’n samewerkingsooreenkoms met mekaar gesluit. Hulle het oor die Jordaanrivier getrek en kamp opgeslaan in die vlakte van Jisreël. |