Judges 6:3 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | En toe Israel gesaai het, het die Midianiete opgetrek, en die Amalekiete en die kinders van die Ooste, hulle het teen hulle opgetrek; |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Sodra hulle iets geplant het, het die Midianiete, Amalekiete en die ander mense uit die ooste op hulle toegesak en hulle aangeval. |
| Afrikaans 1933/1953 | Want as Israel gesaai het, dan trek die Midianiete en Amalekiete en die kinders van die Ooste uit, en trek teen hulle op: |
| Afrikaans 1983 | Wanneer die Israeliete iets gesaai het, het die Midianiete teen hulle opgetrek saam met die Amalekiete en ander mense uit die ooste. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Telkens wanneer die Israeliete gesaai het, trek die Midianiete, die Amalekiete en mense uit die ooste op. Hulle trek teen Israel op, |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Hulle het dit gedoen omdat die Midianiete en die Amalekiete en die Oosmense elke maal gekom het wanneer die Israeliete klaar hulle koring gesaai het. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Elke keer as die Israeliete hulle oeste geplant het, het die Midianiete en die Amalekiete en van die ander mense uit die ooste hulle land binnegeval. |