Judges 6:29 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) En hulle sê vir mekaar: Wie het hierdie ding gedoen? En toe hulle navraag doen en vra, sê hulle: Gideon, die seun van Joas, het hierdie ding gedoen.
Afrikaans (NLV) 2011 Hulle het vir mekaar gevra: “Wie het hierdie ding gedoen?” Hulle het oral gevra en na die persoon gesoek. Hulle het uitgevind dat dit Gideon, die seun van Joas, was wat dit gedoen het.
Afrikaans 1933/1953 Toe sê hulle, die een vir die ander: Wie het hierdie ding gedoen? En onderwyl hulle ondersoek en uitvra, sê hulle: G¡deon, die seun van Joas, het hierdie ding gedoen!
Afrikaans 1983 Hulle het vir mekaar gevra: “Wie het dit gedoen?” Hulle het oral navraag gedoen, en daar is gesê: “Dit is Gideon seun van Joas! Hy het dit gedoen!”
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Hulle vra toe vir mekaar: “Wie het hierdie ding gedoen?” Hulle het ondersoek ingestel en navraag gedoen. Daar is toe gesê: “Gideon, die seun van Joas, het hierdie ding gedoen.”
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Hulle het vir mekaar gevra: “Wie het dit gedoen?” Hulle het gesoek en vir almal gevra, en iemand het gesê: “Joas se seun Gideon het dit gedoen.”
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Almal het gewonder: “Wie het dit gedoen?” Nadat hulle oral navraag gedoen het, het hulle ontdek dat dit Joas se seun Gideon was.