Judges 6:23 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Toe sê die HERE vir hom: Vrede vir jou! wees nie bevrees nie: jy sal nie sterwe nie.
Afrikaans (NLV) 2011 “Dit is alles in orde,” het die Here vir Gideon gesê. “Moenie bang wees nie! Jy sal nie sterf nie!”
Afrikaans 1933/1953 Maar die HERE sê vir hom: Vrede vir jou! Vrees nie! Jy sal nie sterwe nie.
Afrikaans 1983 Toe sê die Here vir Gideon: “Wees gerus! Moenie bang wees nie! Jy sal nie sterf nie!”
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Maar die Here sê vir hom: “Vrede vir jou! Moenie bang wees nie; jy sal nie sterf nie! ”
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Maar die Here het vir hom gesê: “Moenie bekommerd wees nie, moenie bang wees nie, jy sal nie sterf nie.”
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Toe sê die Here vir Gideon: “Toemaar, moenie bang wees nie, jy sal niks oorkom nie.”