Judges 6:17 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | En hy sê vir hom: As ek nou genade in u oë gevind het, gee my dan 'n teken dat U met my praat. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Gideon het vir Hom gesê: “As ek U nog net een ding kan vra: Gee tog vir my ’n teken waardeur ek seker kan wees dat dit U is, Here, wat met my praat! |
| Afrikaans 1933/1953 | En hy antwoord Hom: As ek dan guns in u oë gevind het, doen vir my 'n teken, dat U dit is wat met my spreek. |
| Afrikaans 1983 | Gideon het vir Hom gesê: “As U so vriendelik wil wees, doen tog vir my 'n wonder dat ek seker kan wees dit is U, Here, wat met my praat! |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Maar hy het vir die Here gesê: “As ek dan guns gevind het in u oë, gee vir my 'n teken dat dit U is wat met my praat. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Toe sê Gideon vir Hom: “As U goed wil wees vir my, doen dan vir my 'n wonderwerk wat wys dat U met my gepraat het. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Toe sê Gideon: “Mag ek U ’n guns vra: doen asseblief vir my ’n wonderwerk dat ek seker kan wees dat U wel die Here is wat nou met my praat. |