Judges 6:12 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | En die Engel van die HERE het aan hom verskyn en vir hom gesê: Die HERE is met jou, dapper held! |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Die Engel van die Here het toe aan hom verskyn. Hy het vir hom gesê: “Die Here is by jou, dapper man!” |
| Afrikaans 1933/1953 | En die Engel van die HERE het aan hom verskyn en vir hom gesê: Die HERE is met jou, dapper held! |
| Afrikaans 1983 | Die Engel van die Here het aan hom verskyn en vir hom gesê: “Die Here is by jou, dapper man!” |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Die Engel van die Here het aan hom verskyn en vir hom gesê: “Die Here is met jou, dapper kryger!” |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Die Engel van die Here het na hom toe gekom en vir hom gesê: “Jy is 'n man wat kan oorlog maak, en die Here is by jou.” |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Die Engel van die Here het aan hom verskyn en vir hom gesê: “Die Here is by jou, dapper man!” |