Judges 5:9 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | My hart is op die goewerneurs van Israel wat hulle gewillig onder die volk aangebied het. Loof die HERE. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | “My hart bloei vir die leiers van Israel, vir die vrywilligers van die volk. Prys die Here. |
| Afrikaans 1933/1953 | My hart is vir die aanvoerders van Israel wat hulle gewillig betoon het onder die volk -- prys die HERE! |
| Afrikaans 1983 | “Ek staan by die leiers van Israel, by dié wat hulle vrywillig aangemeld het. Julle moet die Here prys, |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | My hart is by die bevelvoerders van Israel, die vrywilligers onder die volk. Prys die Here! |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Ek is bly oor die leiers van Israel en die mense wat self besluit het om te kom. Prys die Here! |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | “Nou skaar ek my aan die kant van die ware leiers van Israel en by dié wat vrywillig kom help veg het. Loof die Here! |