Judges 5:29 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Haar wyse dames het haar geantwoord, ja, sy het haarself geantwoord,
Afrikaans (NLV) 2011 Een van haar wyse prinsesse antwoord haar. Sy herhaal haar woorde:
Afrikaans 1933/1953 Die skranderste van haar vorstinne antwoord haar, ja, sy self antwoord op haar woorde:
Afrikaans 1983 “Haar slimste hofdame antwoord haar en sy sê die woorde agterna:
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Die slimstes van haar hofdames antwoord haar; ja, sy sê dit ook vir haarself:
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Die slimste van die vroue wat haar help, het geantwoord. Sy en Sisera se ma het saam gesê:
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) “Haar slimste raadgeefsters het haar geantwoord en sy het die woorde vir haarself bly herhaal: