Judges 5:25 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Hy het water gevra, en sy het vir hom melk gegee; sy het botter in 'n heerlike skottel gebring.
Afrikaans (NLV) 2011 Sisera het vir water gevra. Sy het vir hom melk gegee. In ’n pragtige houer het sy dikmelk gegee.
Afrikaans 1933/1953 Water het hy gevra, melk het sy gegee, in 'n sierlike skottel het sy dikmelk gebring.
Afrikaans 1983 Sisera het water gevra, sy het hom melk gegee, in 'n koningsbeker het sy vir hom dikmelk gegee.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Water het hy gevra, melk het sy gegee, in 'n kom geskik vir magtiges het sy dikmelk aangebied.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Sisera het water gevra, maar sy het vir hom melk gegee, sy het dikmelk gebring in 'n pragtige bak.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Sisera het water gevra, sy het vir hom melk gegee; heerlike dikmelk in ’n pragtige beker.