Judges 5:24 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Geseënd sal Jael wees bo vroue, die vrou van Heber, die Keniet, geseënd sal sy wees bo vroue in die tent.
Afrikaans (NLV) 2011 “Van al die vroue moet Jael, die vrou van Geber die Keniet, geseën word. Sy moet meer geseën word as al die vroue wat in tente bly.
Afrikaans 1933/1953 Mag bo die vroue geseënd wees Jael, die vrou van Heber, die Keniet; geseënd wees bo die vroue in die tent!
Afrikaans 1983 “Geseënd is Jael vrou van Geber die Keniet, meer geseënd as al die vrouens, die vrouens wat in tente woon.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) “Geseënd onder die vroue is Jael, die vrou van Geber, die Keniet, geseënd onder die vroue in tente.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Maar met Jael sal dit beter gaan as met al die ander vroue, Jael vrou van Geber die Keniet, dit sal met haar beter gaan as met die ander vroue in die tente.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) “Gelukkig is Jael. Sy is Geber die Keniet se vrou, sy is gelukkiger as al die ander vroue wat in tente woon.