Judges 5:21 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Die rivier van Kison het hulle meegesleur, daardie ou rivier, die rivier Kison. O my siel, jy het krag vertrap.
Afrikaans (NLV) 2011 Die Kisonspruit het die vyand weggesleur, Kison, die rivier uit die oertyd. “Marsjeer aan, wees dapper!
Afrikaans 1933/1953 die spruit Kison het hulle afgedrywe, die spruit van ontmoeting, die spruit Kison! Tree op, my siel, met mag!
Afrikaans 1983 Die Kisonrivier het die vyand meegesleur, die Kisonrivier, die rivier uit die voortyd. “Hou moed! Wees sterk!
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Die Kisonspruit het hulle weggespoel, die oeroue spruit, die Kisonspruit! “Ek wil voortgaan met krag:
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Die Kison-rivier het Sisera se mense weggespoel, die Kison-rivier wat baie oud is. Maar ek kon verder gaan, ek was sterk.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Die Kisonrivier, die eeue oue Kisonrivier, het die vyand meegesleur. “Moenie bang wees nie! Wees sterk!