Judges 5:20 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Hulle het uit die hemel geveg; die sterre op hulle bane het teen Sisera geveg.
Afrikaans (NLV) 2011 “Die sterre het van bo uit die lug geveg, hulle het van bo uit hulle bane teen Sisera geveg.
Afrikaans 1933/1953 Uit die hemel het die sterre geveg, uit hulle bane het hulle teen S¡sera geveg;
Afrikaans 1983 Uit die hemel het die sterre geveg, uit hulle bane het hulle teen Sisera geveg.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Uit die hemelruim het die sterre geveg; uit hulle wentelbane het hulle teen Sisera geveg.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Die sterre het van bo in die lug oorlog gemaak, hulle het op hulle pad gebly en oorlog gemaak teen Sisera.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Die sterre van die hemel het ook geveg; soos hulle deur die hemel beweeg, het hulle teen Sisera geveg.