Judges 5:18 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Sebulon en Naftali was 'n volk wat hulle lewe tot die dood in gevaar gestel het op die hoogtes van die veld.
Afrikaans (NLV) 2011 Sebulon was nie bang om te sterf nie, ook nie Naftali op die gevegsfront nie.
Afrikaans 1933/1953 S,bulon is 'n volk wat sy siel gering ag tot die dood toe; ook N ftali op die hoogvlaktes.
Afrikaans 1983 Sebulon was nie bang vir die dood nie en Naftali het die dood getrotseer op die hoogland.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Sebulon is manskappe wat die dood uittart, ook Naftali, op die heuwels in die veld.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Maar die mense van Sebulon en Naftali was nie bang nie. Hulle het kom wagstaan op die berge van die land.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Maar Sebulon was bereid om lewens te waag in die stryd. Naftali het die dood op die berge in die oë gekyk.