Judges 5:14 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Uit Efraim was daar 'n wortel van hulle teen Amalek; agter jou, Benjamin, onder jou volk; uit Magir het goewerneurs afgekom, en uit Sébulon die wat die pen van die skrywer hanteer. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Party van hulle was van Efraim, selfs van waar die Amalekiete voorheen gewoon het; Benjamin, hulle het agter jou opgeruk. Uit jou volk van Makir het leiers van die berg afgekom, uit Sebulon het mense gekom wat die heersersepter dra. |
| Afrikaans 1933/1953 | Uit Efraim, die wat hulle wortel in Amalek het; Benjamin, agter jou aan onder jou manskappe; uit Magir trek die aanvoerders af, en uit S,bulon die wat met die werwerstaf uittrek; |
| Afrikaans 1983 | party was van Efraim, selfs ver uit Amalek uit, saam met hulle Benjamin, almal uit jou volk, party was van Makir, sy leiers het gekom, en uit Sebulon dié wat die heersersepter dra, |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Uit Efraim kom hulle wie se wortels in Amalek is; hulle is agter jou, Benjamin, as jou manskappe!” Uit Magir kom die bevelvoerders af, en uit Sebulon – hulle wat die skrywerstaf dra. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Uit Efraim het mense afgekom na die vallei, en saam met hulle was die mense van Benjamin. Leiers het gekom uit Makir en uit Sebulon. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Party het gekom uit Efraim, selfs ver uit Amalek uit. Ook Benjamin met sy mense was daar. Die leiers het uit Makir gekom, en die offisiere uit Sebulon. |