Judges 5:12 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Word wakker, ontwaak, Debora, ontwaak, ontwaak, spreek 'n lied; staan op, Barak, en voer jou gevangeneskap weg, seun van Abinoam. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | ‘Kom, Debora, kom! Word wakker, word wakker! Kom sing ’n lied! Kom, Barak, kom neem hulle gevange, vat jou gevangenes weg, seun van Abinoam!’ |
| Afrikaans 1933/1953 | Word wakker, word wakker, Debora! Word wakker, word wakker, hef 'n lied aan! Staan op, Barak! en voer jou gevangenes weg, seun van Abinoam! |
| Afrikaans 1983 | ‘Kom, Debora, kom, kom, kom sing 'n lied! Maak klaar, Barak seun van Abinoam, kom maak vir jou krygsgevangenes!’ |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | “ ‘Ontwaak, ontwaak, Debora! Ontwaak, ontwaak, sing 'n lied! Staan op, Barak; voer jou gevangenes weg, seun van Abinoam! ’ |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | en gesê: ‘Debora, jy moet wakker word, jy moet wakker word, wakker word en sing! Barak, seun van Abinoam, jy moet gereedmaak, jy moet die vyande kom vang.’ |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | ‘Kom, Debora, kom, kom sing ’n lied, kom! Maak gereed, Barak seun van Abinoam, vat jou krygsgevangenes weg.’ |