Judges 5:10 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Spreek, julle wat op wit esels ry, julle wat in die gereg sit en op die pad loop.
Afrikaans (NLV) 2011 “Julle wat op mooi donkies ry, wat op versierde saalsakke sit, julle wat op reis is, dink ’n bietjie na!
Afrikaans 1933/1953 Julle wat op wit eselinne ry, wat op tapyte sit, wandelaars langs die paaie, dink na!
Afrikaans 1983 julle wat op bruin donkies ry, julle wat op mooi saalkleedjies sit, julle wat op reis is, julle moet dit alles vertel!
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) “Julle wat op wit eselinne ry, wat op saalkleedjies sit, ook julle wat langs die pad loop – basuin dit uit,
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Julle moet hard praat en vir die mense daarvan vertel, elkeen van julle wat op 'n mooi saal sit op 'n bruin donkie, en julle wat op die paaie loop.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Julle wat op wit donkies ry met mooi saalkleedjies, en julle wat te voet loop, julle moet praat oor God se oorwinning!