Judges 5:1 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Toe het Debora en Barak, die seun van Abinoam, op dié dag gesing en gesê: |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Debora en Barak, die seun van Abinoam, het daardie dag ’n lied gesing: |
| Afrikaans 1933/1953 | Op die dag het Debora en Barak, die seun van Abinoam, gesing en gesê: |
| Afrikaans 1983 | Daardie dag het Debora en Barak seun van Abinoam gesing: |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Op daardie dag het Debora en Barak, seun van Abinoam, gesing: |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Daardie dag het Debora en Barak seun van Abinoam hierdie lied gesing: |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Op daardie dag het Debora en Barak seun van Abinoam hierdie lied gesing: |