Judges 4:5 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) En sy het gewoon onder die palmboom van Debóra tussen Rama en Bet-el op die gebergte van Efraim, en die kinders van Israel het na haar opgetrek vir oordeel.
Afrikaans (NLV) 2011 Sy het onder die Deborapalm in die heuwels van Efraim, tussen Rama en Bet-El, gewoon. Die Israeliete het vir regsake na haar toe gekom.
Afrikaans 1933/1953 en sy het gesit onder die palm van Debora, tussen Rama en Bet-el, op die gebergte van Efraim; en die kinders van Israel het na haar opgegaan vir regspraak.
Afrikaans 1983 Sy het altyd onder die Deborapalm in die Efraimsberge tussen Rama en Bet-El gesit, en die Israeliete het daarheen gekom sodat sy hulle geskille kon bylê.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Sy het altyd onder die palm van Debora gesit, tussen Rama en Bet-El in die heuwelland van Efraim, en die Israeliete het na haar opgegaan vir beslissings.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Sy het altyd onder 'n palmboom gesit, die Debora-palm, en die Israeliete het na haar toe gegaan wanneer hulle probleme gehad het. Die Debora-palm was in die Efraim-berge tussen Gorma en Bet-El.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Sy het altyd onder die palmboom van Debora tussen Rama en Bet-El in die berge van Efraim gesit. Daar het die Israeliete na haar toe gekom om raad te vra en om hulle te help om hulle probleme op te los.