Judges 4:24 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | En die hand van die kinders van Israel was voorspoedig en het oorwin teen Jabin, die koning van Kanaän, totdat hulle Jabin, die koning van Kanaän, vernietig het. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Die Israeliete het al sterker en sterker teen Jabin geword en hom uiteindelik vernietig. |
| Afrikaans 1933/1953 | En die hand van die kinders van Israel het al swaarder gaan druk op Jabin, die koning van Kanaän, totdat hulle Jabin, die koning van Kanaän, uitgeroei het. |
| Afrikaans 1983 | en hulle het al hoe meer die oorhand oor hom gekry totdat hulle hom vernietig het. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Die hand van die Israeliete het algaande swaarder gedruk op Jabin, die koning van Kanaän, totdat hulle Jabin, die koning van Kanaän, vernietig het. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Die Israeliete het 'n sterker volk geword en hulle het koning Jabin van Kanaän verdruk, totdat hulle hom heeltemal oorwin het. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Van toe af het hulle al hoe meer die oorhand oor hom gekry totdat hulle hom uiteindelik heeltemal vernietig het. |