Judges 4:23 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) En God het Jabin, die koning van Kanaän, op daardie dag voor die kinders van Israel onderwerp.
Afrikaans (NLV) 2011 God het op daardie dag vir koning Jabin van Kanaän voor die Israeliete verneder.
Afrikaans 1933/1953 So het God dan op die dag Jabin, die koning van Kanaän, voor die kinders van Israel onderwerp.
Afrikaans 1983 Daardie dag het God vir koning Jabin van Kanaän voor die Israeliete verneder
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) So het God op daardie dag vir Jabin, die koning van Kanaän, die knie laat buig voor die Israeliete.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Ja, die Here het daardie dag vir koning Jabin van Kanaän verneder. Die Israeliete het gewen.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Op daardie dag het die Israeliete gesien hoe God vir Jabin die koning van die Kanaäniete verneder.