Judges 4:17 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Maar Sisera het op sy voete weggevlug na die tent van Jael, die vrou van Heber, die Keniet, want daar was vrede tussen Jabin, die koning van Hasor, en die huis van Heber, die Keniet. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Sisera het te voet gevlug na die tent van Jael, die vrou van Geber die Keniet. Daar was ’n goeie vriendskapsverhouding tussen koning Jabin van Hasor en die familie van Geber die Keniet. |
| Afrikaans 1933/1953 | Toe vlug S¡sera te voet na die tent van Jael, die vrou van Heber, die Keniet; want daar was vrede tussen Jabin, die koning van Hasor, en die huis van Heber, die Keniet. |
| Afrikaans 1983 | Sisera het te voet gevlug na die tent van Jael, die Keniet Geber se vrou, want koning Jabin van Hasor en die familie van Geber die Keniet het op goeie voet verkeer. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Sisera het te voet gevlug na die tent van Jael, die vrou van Geber, die Keniet, want daar was 'n vredesooreenkoms tussen Jabin, die koning van Gasor, en die huis van Geber, die Keniet. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Sisera het gehardloop en gevlug na die tent van Jael, die vrou van die Keniet Geber. Daar was vrede tussen die familie van die Keniet Geber en koning Jabin van Hasor. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Intussen het Sisera na Jael, Geber die Keniet se vrou, toe gevlug, want koning Jabin van Hasor en Geber se familie was vriende. |