Judges 4:13 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | En Sísera het al sy strydwaens, negehonderd ysterwaens, en al die mense wat by hom was, bymekaargemaak, van Haroset van die heidene af tot by die Kisonrivier. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Sisera het toe sy 900 strydwaens en al sy manskappe bymekaargekry en van Garoset-Gojim af na Kisonspruit toe begin marsjeer. |
| Afrikaans 1933/1953 | het S¡sera al sy strydwaens, nege honderd ysterwaens, en al die manskappe wat by hom was, uit Haroset van die heidene na die spruit Kison bymekaargeroep. |
| Afrikaans 1983 | Sisera het toe sy nege honderd strydwaens en al sy manskappe van Garoset-Gojim af laat kom na Kisonspruit toe. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | het Sisera sy hele strydwamag, negehonderd ysterstrydwaens, en al die manskappe wat by hom was, opgeroep uit Garoset-Gojim na die Kisonspruit. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Sisera het sy 900 oorlogkarre van yster en ook al sy soldate uit Garoset-Gojim laat kom na die Kison-rivier. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | het hy sy 900 ysterstrydwaens en al sy soldate van Garoset-Hagojim af na die spruit Kison toe laat kom. |