Judges 4:12 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) En hulle het vir Sisera te kenne gegee dat Barak, die seun van Abinoam, opgegaan het na die berg Tabor.
Afrikaans (NLV) 2011 Sisera het berig gekry dat Barak, die seun van Abinoam, op Taborberg saamgetrek het.
Afrikaans 1933/1953 En toe hulle aan S¡sera berig bring dat Barak, die seun van Abinoam, na die berg Tabor opgetrek het,
Afrikaans 1983 Daar is aan Sisera vertel dat Barak seun van Abinoam na Taborberg toe opgetrek het.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Toe hulle vir Sisera berig bring dat Barak, seun van Abinoam, na die berg Tabor opgetrek het,
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Sisera het gehoor Barak het teen Tabor-berg opgegaan.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Toe Sisera hoor dat Barak besig is om na die berg Tabor toe op te ruk,