Judges 4:1 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) En die kinders van Israel het weer gedoen wat verkeerd was in die oë van die HERE toe Ehud gesterf het.
Afrikaans (NLV) 2011 Ná Ehud se dood het die Israeliete weer begin doen wat verkeerd is vir die Here.
Afrikaans 1933/1953 Maar ndie dood van Ehud het die kinders van Israel weer gedoen wat verkeerd was in die oë van die HERE.
Afrikaans 1983 Na Ehud se dood het die Israeliete weer gedoen wat verkeerd is in die oë van die Here.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Ná Ehud se dood het die Israeliete weer gedoen wat verkeerd is in die oë van die Here.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Die Israeliete het weer dinge gedoen waarvan die Here nie hou nie. Ná die dood van Ehud
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Na Ehud se dood het die Israeliete weer dinge gedoen waarvan die Here niks gehou het nie.