Judges 3:6 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | En hulle het hulle dogters as vroue geneem en hulle dogters aan hulle seuns gegee en hulle gode gedien. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Die Israeliete het met hulle begin ondertrou en hulle gode aanbid. |
| Afrikaans 1933/1953 | en hul dogters vir hulle as vroue geneem en hulle eie dogters aan hul seuns gegee en hul gode gedien. |
| Afrikaans 1983 | Die Israeliete het met die dogters van hierdie nasies getrou en hulle dogters met hierdie nasies se seuns laat trou. Die Israeliete het hierdie nasies se gode gedien. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | en hulle dogters vir hulle as vroue geneem, hulle eie dogters aan hulle seuns gegee, en hulle gode gedien. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Die Israeliete het getrou met vroue en mans van daardie mense, en die Israeliete het daardie mense se gode gedien. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Later het daar ondertrouery tussen die Israeliete en hierdie nasies plaasgevind. Toe het die Israeliete hierdie nasies se gode begin dien. |