Judges 3:5 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | En die kinders van Israel het gewoon onder die Kanaäniete, Hetiete en Amoriete en Feresiete en Hewiete en Jebusiete. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Die Israeliete het tussen die Kanaäniete, Hetiete, Amoriete, Feresiete, Hewiete en Jebusiete gewoon. |
| Afrikaans 1933/1953 | So het die kinders van Israel dan onder die Kanaäniete, Hetiete en Amoriete en Feresiete en Hewiete en Jebusiete gewoon, |
| Afrikaans 1983 | Die Israeliete het toe gewoon tussen die Kanaäniete, Hetiete, Amoriete, Feresiete, Hewiete en Jebusiete. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Die Israeliete het toe tussen die Kanaäniete, die Hetiete, die Amoriete, die Feresiete, die Hewiete en die Jebusiete gewoon, |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Die Israeliete het gewoon tussen die Kanaäniete, Hetiete, Amoriete, Feresiete, Hewiete en Jebusiete. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | So het dit gebeur dat die Israeliete tussen die Kanaäniete, Hetiete, Amoriete, Feresiete, Hewiete en Jebusiete gebly het. |