Judges 3:30 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Daarom is Moab daardie dag onder die hand van Israel onderwerp. En die land het tagtig jaar rus gehad.
Afrikaans (NLV) 2011 Moab is daardie dag aan Israel onderwerp. Daar was 80 jaar lank vrede in die land.
Afrikaans 1933/1953 So moes Moab dan die dag buig onder die hand van Israel; en die land het tagtig jaar lank gerus.
Afrikaans 1983 Moab is daardie dag deur Israel onderwerp, en daar was tagtig jaar lank vrede in die land.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Op daardie dag moes Moab die knie buig voor die mag van Israel. Daarna het die land tagtig jaar lank rus gehad.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Die Israeliete was van daardie dag af 'n sterker volk as die Moabiete. Daar was 80 jaar lank vrede in die land.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Israel het Moab daardie dag onderwerp. Daarna was daar 80 jaar lank vrede in die land.