Judges 3:26 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | En Ehud het ontvlug terwyl hulle vertoef, en hy het verby die steengroewe gegaan en na Seïrat ontsnap. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Omdat hulle so lank gewag het, kon Ehud ontsnap. Hy het by Die Beelde verbygegaan en na Seïra toe gevlug. |
| Afrikaans 1933/1953 | Maar terwyl hulle nog talm, het Ehud ontvlug en die gesnede beelde verbygegaan en na Se‹ra ontsnap. |
| Afrikaans 1983 | En omdat hulle so lank gewag het, kon Ehud ontsnap. Hy het by Die Beelde verbygegaan en na Seïra toe gevlug. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Ehud het ontvlug terwyl hulle bly talm het. Hy is by die afgodsbeelde oor die grens en het na Seïra ontvlug. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Omdat die amptenare so lank gewag het, kon Ehud weghardloop. Hy het verby die beelde gegaan en hy het na die plek Seïra gegaan. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Intussen het Ehud ontsnap. Hy is verby die klipbeelde op pad Seïra toe. |