Judges 3:23 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Toe het Ehud deur die voorportaal uitgegaan en die deure van die sitkamer vir hom toegesluit en dit gesluit.
Afrikaans (NLV) 2011 Ehud het die deure van binne gesluit en by ’n syportaal uitgesluip.
Afrikaans 1933/1953 Toe gaan Ehud uit op die galery, maar hy het die deure van die bo-kamer agter hom gesluit en gegrendel.
Afrikaans 1983 en deur die voorportaal uitgegaan nadat hy die deur van die bovertrek toegetrek en gesluit het.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Ehud het na die pilaargang uitgegaan, maar hy het eers die deure na die bovertrek agter hom toegemaak en gesluit.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) ***
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Hy het die deure van die bovertrek toegemaak en gesluit. Daarna is hy met ’n ander uitgang daar uit.