Judges 3:22 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) En die hefboom het ook agter die lem ingegaan; en die vet het aan die lem toegemaak, sodat hy die dolk nie uit sy buik kon trek nie; en die vuiligheid het uitgekom.
Afrikaans (NLV) 2011 Ehud kon dit nie weer uitkry nie. Die koning was so vet dat die handvatsel in sy maag weggeraak het. Die koning het homself vuilgemaak.
Afrikaans 1933/1953 sodat selfs die hef agter die lem ingedring het en die vet, want hy het die swaard nie uit sy buik uitgetrek nie, om die lem toegesluit en by die wond uitgepuil het.
Afrikaans 1983 Die hef het saam met die lem in sy maag ingegaan en die vet het oor die swaard gepeul, sodat Ehud dit nie kon uittrek nie. Hy het toe deur 'n geheime uitgang
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) sodat selfs die hef agter die lem ingaan en die vet die lem omsluit; want hy het nie die swaard uit sy maag uitgetrek nie. Hy is toe by die geheime uitgang uit.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) [22-23] dat die vet die swaard toegemaak het. Ehud het nie die swaard weer uitgetrek nie. Hy het die deur van die bo-kamer gesluit en deur 'n venster geklim, en hy het by die voordeur uitgegaan.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Die hele swaard, hef en al, het in die koning se maag ingegaan sodat die vet daaroor gepeul het. Die swaard het vasgesit en Ehud het dit net so in die koning gelos.