Judges 3:21 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | En Ehud het sy linkerhand uitgesteek en die dolk van sy regterboud geneem en dit in sy buik gedruk. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Ehud het toe met sy linkerhand die dolk van sy regterheup af uitgepluk en dit in Eglon se maag ingedryf. |
| Afrikaans 1933/1953 | steek Ehud sy linkerhand uit en gryp die swaard van sy regterheup af en steek dit in sy buik, |
| Afrikaans 1983 | en Ehud het sy swaard van sy regterheup af met sy linkerhand gegryp en vir Eglon in sy maag gesteek. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | steek Ehud sy linkerhand uit, vat die swaard van sy regterheup af en steek dit in sy maag in, |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | het Ehud met sy linker-hand die swaard van sy regter-heup gevat. Hy het dit so diep in die koning se maag gesteek |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | en Ehud het met sy linkerhand die swaard, wat hy aan sy regterkant onder sy klere weggesteek het, uitgetrek en Eglon in sy maag gesteek. |