Judges 3:2 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Net dat die geslagte van die kinders van Israel kan weet, om hulle oorlog te leer, ten minste die wat voorheen niks daarvan geweet het nie;
Afrikaans (NLV) 2011 Hy wou die geslag Israeliete wat nog geen ervaring van oorlog gehad het nie, leer hoe om oorlog te maak.
Afrikaans 1933/1953 net dat die geslagte van die kinders van Israel dit kan weet -- om hulle te leer oorlog voer, ten minste die wat daar vroeër nie van geweet het nie:
Afrikaans 1983 Die Here wou hierdie Israeliete leer hoe om oorlog te maak, hulle wat dit nie voorheen ondervind het nie. Die volgende nasies is met rus gelaat:
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) net sodat die geslagte van die Israeliete ervaring kon opdoen om te leer oorlog maak, ten minste dié wat nie voorheen daarmee vertroud was nie:
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) ***
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Op hierdie manier wou die Here die Israeliete wat niks van oorlog geweet het nie, leer hoe om te veg.