Judges 3:17 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) En hy het die geskenk na Eglon, die koning van Moab, gebring, en Eglon was 'n baie vet man.
Afrikaans (NLV) 2011 Hy het die belasting by koning Eglon van Moab afgelewer. Eglon was ’n baie vet man.
Afrikaans 1933/1953 en hy het die belasting aan Eglon, die koning van Moab, gebring; en Eglon was 'n baie vet man.
Afrikaans 1983 Hy het die belasting oorhandig aan koning Eglon van Moab, 'n baie vet man.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Hy gaan bied toe die belasting aan vir Eglon, die koning van Moab. Eglon was 'n baie vet man.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Toe het Ehud die belasting vir koning Eglon van Moab gebring. Eglon was baie vet.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Toe het hy die belastinggeld vir koning Eglon, wat ’n baie vet man was, gevat.