Judges 3:14 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) En die kinders van Israel het Eglon, die koning van Moab, agtien jaar lank gedien.
Afrikaans (NLV) 2011 Die Israeliete was agtien jaar lank onderdane van Eglon, die Moabitiese koning.
Afrikaans 1933/1953 En die kinders van Israel het Eglon, die koning van Moab, agttien jaar lank gedien.
Afrikaans 1983 Die Israeliete was agtien jaar lank die onderdane van koning Eglon van Moab.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Daarna het die Israeliete Eglon, die koning van Moab, agttien jaar lank gedien.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Die Israeliete het koning Eglon van Moab 18 jaar lank gedien.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Die Israeliete was toe agtien jaar lank die onderdane van koning Eglon van Moab.