Judges 3:11 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | En die land het veertig jaar rus gehad. En Otniël, die seun van Kenas, het gesterwe. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Daar was toe 40 jaar lank vrede in die land. Otniël, die seun van Kenas, is later dood. |
| Afrikaans 1933/1953 | Toe kry die land rus veertig jaar lank. En Otniël, die seun van Kenas, het gesterwe. |
| Afrikaans 1983 | Daarna was daar veertig jaar lank vrede in die land, en toe is Otniël seun van Kenas dood. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Daarna het die land veertig jaar lank rus gehad. Toe het Otniël, seun van Kenas, gesterf. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Daar was 40 jaar lank vrede in die land. Daarna het Otniël seun van Kenas gesterf. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Daarna was daar 40 jaar lank vrede in die land, en toe is Otniël seun van Kenas dood. |