Judges 21:9 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Want die volk is getel, en kyk, daar was nie een van die inwoners van Jabes in Gílead nie.
Afrikaans (NLV) 2011 Hulle het weer almal getel wat daar was en daar was werklik niemand uit Jabes-Gilead nie.
Afrikaans 1933/1953 En die volk is getel, en daar was niemand van die inwoners van Jabes in G¡lead nie.
Afrikaans 1983 Die volk is getel en daar was nie een mens uit Jabes in Gilead nie.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Die manskappe is toe nagegaan, en sowaar, niemand van die inwoners van Jabes in Gilead was daar nie.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Toe die Israeliete die manne tel, het hulle gesien nie een van Jabes-Gilead se mense het gekom nie.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Nadat hulle ’n lys opgestel het van almal wat daar was, het hulle gesien dat niemand uit Jabes teenwoordig was nie.